DIABETIESE BLOUBESSIEKONFYT 375g (3 koppies) vars bloubessies 250ml Xylitol 5ml fyn gerasperde suurlemoenskil 50ml suurlemoensap Metode: Druk die bessies bietjie papper met ‘n vurk in ‘n pot Voeg die res van die bestandele by en kook oor baie lae hitte vir omtrent 30-45min. Skep die skuim gereeld af. Skep in skoon gesteriliseerde flesse. Bron en […]
The post DIABETIESE BLOUBESSIEKONFYT appeared first on Food Lovers Recipes.