Quantcast
Channel: Food Lovers Recipes

ROSYNESOUS VIR ROOMYS

ROSYNESOUS VIR ROOMYS ¼ koppie suiker 2 koppies water sout vanilla geursel 2 teelepels maizena 3 glanskersies gesnipper 1 teelepel ram of brandewyn na smaak 1 koppie pitlose rosyne. sultanas of...

View Article


ULTRAMEL VULSEL VIR VLASKYWE

ULTRAMEL VULSEL VIR VLASKYWE ‘n knippie kaneel ½ koppie room geklits 2 koppie ultramel vla 2 eetlepels gelatien gespons in 3 eetlepels water Kors van koekies Vulsel: Klits kaneel en helfte van die room...

View Article


EENSKOTTEL HOENDERGEREG MET SIMBA SKYFIES

EENSKOTTEL HOENDERGEREG MET SIMBA SKYFIES 1 hoender (Ek het stukke hoender gebruik). 3 uie grof gekap 500 gram noedels (screws) 1 koppie mayonnaise 2 koppies gerasperde cheddarkaas 2 koppies melk 1 x...

View Article

GROENTE-EN-GORTSOP MET LAMSKENKELS

GROENTE-EN-GORTSOP MET LAMSKENKELS (8 porsies) 250 g skaaskenkels in skywe gesny 2 uie gekap 15 ml olie 3 liter water 250 ml perelgort oornag geweek 4 groot wortels gerasper 1 blik gekapte tamaties...

View Article

ISABEL SE BOBOTIE

ISABEL SE BOBOTIE Lewer 6-8 porsies Groep A 30 ml gemaalde gemmer 30 ml sagte bruinsuiker. 15 ml kerriepoeier 15 ml borrie 10 ml sout 2 ml peper 60 ml botter 5 middelslag uie ( of minder indien...

View Article


ITALIAANSE ROOMPOEDING

ITALIAANSE ROOMPOEDING 2½ koppies melk 4 eiers geskei 1 koppie kookwater 1 koppie suiker 1 pakkie rooi jellie Los die jellie op in die kookwater en laat afkoel. Verhit die melk en voeg dit stadig by...

View Article

KLAPPERSKUIM

KLAPPERSKUIM 1 ⅓ koppie klapper 1 eierwit ½ teelepel suurlemoenskil 1 ½ teelepel suurlemoensap 2 eetlepel suiker knippie sout 1 eetlepel stroop van ingelegde pere of perskes Voeg alles saam in ‘n...

View Article

WILDVLEIS POTJIE MET DROë VRUGTE

WILDVLEIS POTJIE MET DROë VRUGTE 1,5 kg wildsvleis met bene in stukke gesaag. MARINADE 500 ml rooi wyn 4 knoffelhuisies, gekneus 10 ml gedroogde gemengde kruie 100 ml olie 30 ml bruinsuiker 15 ml...

View Article


VRUGTEVIERKANTE

VRUGTEVIERKANTE 2 pakke (200 g elk) Tennisbeskuitjies 500 g droëvrugte-koekmengsel (3 koppies) 230 g botter of margarien (1 koppie) 100 g suiker (½ koppie) 100 g gesnyde glanskersies (½ koppie) 2...

View Article


AARBEIKOEK MET MELKSKOMMEL

AARBEIKOEK MET MELKSKOMMEL 250 g margarien 375 ml stooisuiker 4 groot eiers 750 ml koekmeel 125 ml aarbeimoes 125 ml bessiesap(ek het by ww gekry) 250 drinkbare aarbei jogurt (ww) 25 ml bakpoeier Klits...

View Article